Sunday, 22 April 2012

Verjaarsdae en huweliksherdenking

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sebil. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag. Ons is saam met jou bly dat jou Permanent Residence deurgekom het. Lief vir jou.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Kobus. 'n Nuwe lewensjaar gevul met alles wat mooi is, word jou toegewens. Hoop jy word lekker bederf. Geniet die dag.

Johann en Marthie vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle.
Rhudi en Antonie Redelinghuys wat saam met ons werk, vier ook vandag hul verjaarsdae. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word julle toegewens. Hoop julle geniet die dag.

Saturday, 21 April 2012

Pieter verjaar


Baie geluk met jou verjaarsdag, Pieter. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Monday, 16 April 2012

Larissa verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Larissa. Hoop jy geniet 'n baie lekker dag.

Friday, 13 April 2012

Oupa Danie verjaar

Oupa Danie verjaar vandag. Baie geluk, Danie. Dit is baie lekker om jou verjaarsdag saam met jou kinders te vier hier in New Zealand. Hoop jy het die dag geniet. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens.


Thursday, 12 April 2012

Verjaarsdae en Huweliksherdenkings in April 2012

1 April - Harry van der Merwe en Gideon en Hettie se huweliksherdenking
5 April - Willem en Riola Agenbach se huweliksherdenking
6 April - Chrissie Labuschagne en Gerrie Hayward
7 April - Carin Nortje
9 April - Louis Bezuidenhout
10 April
Joanne het verjaar en was 5 jaar oud. Baie geluk, Ounooi. Weet jy het jou verjaarsdag en partytjie baie geniet. Dit was vir ons lekker om daar te wees. Lief vir jou.




11 April - Estie Coetzee en Neil du Preez
12 Maart - Tannie Clara Sam
Celine verjaar ook vandag. Baie geluk, Ounooi. Hoop jy het jou verjaarsdag baie geniet.
Lief vir jou.

Saturday, 31 March 2012

Verjaarsdae in Maart 2012

Baie geluk aan almal wat in Maart verjaar het of jul huweliksherdenkings gevier het. Ek weet ek het julle afgeskeep, jammer. Hoop julle het alles sommer baie geniet.
1 Maart - Nicolene Delport
2 Maart - Fransisca Keyzer en Gerda Smith
3 Maart - Una Agenbach verjaar en George en Annatjie se huweliksherdenking
4 Maart - Hannes Strydom en Ria Scott
6 Maart - Jan Agenbacht en Morne du Plessis
7 - Maart Mercia du Toit
9 Maart - Leon Wentzel en Louise Coetzee
11 Maart - Karin Pretorius
13 Maart
Ouma Hettie het haar 88ste verjaarsdag gevier. Baie geluk, Ouma. Ek weet Ouma het die dag saam met al die familie geniet. In ons gedagtes was ons ook daar.
Geor Hoffman en Wietie Brits het ook op 13 Maart verjaar.
16 Maart - Burt en Melanie van der Merwe
17 Maart - Johan Erasmus, Sandy Steenekamp en Thea Mulder
18 Maart - Riza de Buys
19 Maart - Morris Olivier en Shané Barnard
20 Maart - Trui van der Westhuizen en Ursula Jansen
22 Maart - Ankia van der Merwe
24 Maart - Ilandre Labuschagne en Braam Bondesio
25 Maart - Lu Hayward
26 Maart - Albert de Buys
27 Maart - Jan Bredenhann, Aneleh Landman en Marthie Albasini
28 Maart - Nellie Fourie
29 Maart - Kwas en Irma se huweliksherdenking
30 Maart - Gideon Erasmus, Petro Agenbach, Leanne du Plessis en Simoné Mulder
31 Maart - Theresia Olivier

Wednesday, 29 February 2012

Anneline verjaar

Elke vier jaar kan ons vir Anneline op haar verjaarsdag geluk wens. Baie geluk, Anneline. 'n Wonderlike dag en jaar word jou toegewens. Geniet elke oomblik.